Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Bekgeveg => Topic started by: PM on April 13, 2014, 08:32:06 AM

Title: Wil jy weet of wil jy nie?
Post by: PM on April 13, 2014, 08:32:06 AM
Indien jy gediagnoseer sou word met 'n terminale siekte, sou jy wou weet of nie en hoekom?
Sou jy wou hĂȘ jou familie en vriende moet dit weet of nie en hoekom?
Title: Re: Wil jy weet of wil jy nie?
Post by: Angelica on April 13, 2014, 04:42:04 PM
Natuurlik wil ek weet!!
After all is ek die een wat in 'n oorlog is met die monster.  Ek sal veg vir 'n vale en die ding besweer, dis 'n feit. :violent1:
Ja, dis belangrik dat jy as sieke 'n ordentlike ondersteunings-netwerk het.  Jy gaan baie gebede, liefde en hulp nodig he.