Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on March 29, 2014, 10:38:27 AM

Title: KKNK...
Post by: Angelica on March 29, 2014, 10:38:27 AM
Alweer tyd vir KKNK.
Was nog nooit daar, omdat ek nie daar kan kom. Mos altyd by die werk.  Mos nooit af... :crybaby2:
Dink net: Dis warm, dis ver, dis stowwerig, dis verwoed luid, dis petrol is (alweer) duur(der), alles is verskriklik duur en almal wil oral gaan kyk en luister.  Om nie eens van die biertente te praat nie.
(Raai wie is gallabek omdat sy nie daar kan wees nie... :evil6:).
Gaan jy/julle?
Title: Re: KKNK...
Post by: Fransi on March 31, 2014, 08:37:17 AM
Ek was ook nog nooit daar nie. Te ver om te ry, maar eendag is eendag. :-)
Title: Re: KKNK...
Post by: Naas on April 01, 2014, 03:15:53 PM
Ek is nie 'n feeste ou nie. Te veel drank en harde musiek en vertrapping van mense... gee eerder vir my 'n kaal strand met rustige branders.
Daai fees in volstruisparadys klink vir my te veel na Ka Ka en nog ka.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: KKNK...
Post by: Angelica on April 01, 2014, 06:57:57 PM
Whahahaaaaaa...Naas, dis exactly waarvoor dit staan Ka ka nog ka.. :pottytrain5:
Title: Re: KKNK...
Post by: PM on April 03, 2014, 06:19:33 AM
Ek was ook nog nooit daar nie.  Naas, ek deel jou gevoel van 'n gedrang mense.  Hier in die bos is dit rustig en ons geniet die ou plekkie.