Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on March 29, 2014, 07:54:36 AM
-
Dis alweer 'n jaar later en die aardbewoners moet hul deeltjie bydra om Moeder Aarde te help.
Dis amper soos haar verjaarsdag, maar net vir een ou uurtjie in die hele jaar. En dan is dit ook net 'n paar mensies wat na die partytjie kom. Skandelik.
Elk geval, vanaand skakel ons ligte af vir een enkele uur om ons natuurbronne te help spaar. :headbang: Yip, beslis. Dit is een plek waar ek met groot graagte my hulp aanbied, by die bewaring van Moeder Aarde...
Ek gaan beslis my ligte afskakel, sorg dat alles af is wat enige krag gebruik en sommer die krane net effens laat loop.
Kerslig klink mos romanties, of hoe?
Wat gaan jy doen?
-
Dit klink vir my na 'n EVKOM droom wat waar word!
:icon_bigsmurf:
-
Hallo Naas!!!!
Gie gie... praat jy!
BTW, ek sien jy praat nog van EVKOM. Ek ook.
Van wanneer af is EVKOM ESKOM? Verstaan nie die storie nie.. :icon_scratch:, maar dan, sal ons die mense ooit onder die knie kry?
-
EVKOM is die ou SA naam... Energie Voorsienings Kommissie. Maar die nuwe regering praat mos net Engels en Bojaans so hulle het toe die Engelse afkorting aangeneem, Escom... Electricity Supply Commission. Nou skryf ons nog steeds uit protes ESKOM i.p.v. Escom. :hello2: :hello2: :pottytrain2:
:icon_bigsmurf:
-
Nasie, maar hulle skryf hom dan ESKOM - bilinqual, mos, die klomp.
-
Hier op Leeupoort is ons maar te bly as die krag aankom. Ons gebruik "Aarde-uur" om al ons batterye
gelaai te kry. :dontknow: Jy kan maar weet: drie dae 'n week vier ure deelkrag! :icon_scratch: