Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on March 24, 2014, 06:32:23 PM
-
Pappa en mamma begin seks hê en toe hulle goed besig was toe gaan die deur oop. Pit pat pit pad kom klein Stienie ingestap met haar bersie en teddiebeertjie. Onmiddelik versteen pappa en mamma en hoor hoe klein Stienie haar bersie op die mat by die voet end van die bed oop lê en gaan slaap. Na so 3 minute se stilte besluit pappa en mamma hulle kan maar aangaan met besigheid. Na so n minuut of 2 van besigheid sit klein Stienie eweskielik regop en vra: "Wie kou so oopmond?"=))
-
PPpppffffa;lsdkjfa;lsdkjf;alsdkfj....
Sluit daai deur, o, sluit daai deur. Niemand wil he dat iemand anders moet hoor hoe jy oopmond kou nie, ne? Maak sommer die vensters ook toe.
-
Kostelik! :icon_biggrin: