Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on March 01, 2014, 05:45:23 PM

Title: Sal jy DIT oorweeg.....??
Post by: Angelica on March 01, 2014, 05:45:23 PM
Dit is daardie tyd van die jaar dat die CANSA Shavathon in volle swang is.
Sal jy jou hare skenk vir 'n pruik vir 'n kanker pasient?

Ek sal dit nie net oorweeg nie, ek sal dit doen.
Title: Re: Sal jy DIT oorweeg.....??
Post by: Jeannedarc on March 03, 2014, 08:01:40 AM
yes I will consider it and also do it
Title: Re: Sal jy DIT oorweeg.....??
Post by: PM on March 19, 2014, 06:42:09 AM
Hoe lank neem dit voor die persoon weer 'n vol haredos het? 
Title: Re: Sal jy DIT oorweeg.....??
Post by: Jeannedarc on March 19, 2014, 01:03:57 PM
If it was mine, about 5 to 6 months
Title: Re: Sal jy DIT oorweeg.....??
Post by: Angelica on March 21, 2014, 04:14:03 PM
Dink net, pragtige nuwe haartjies wat uitkom, nog nie een keer gekleur of ge-perm of ge-blow dry nie.  Net pure vars hare.
En jy kan daardie hare in style 'style' soos jy wil, van superkort tot weer op jou skouers.
En as jy braaf is, nooit weer naby 'n tube Garnier Nutrisse laat kom en die gryse'tjies hul gang laat gaan.
Ek dink dit is wat ek volgende keer gaan doen.
(Het mens oumens-plooie op jou kop?)
Title: Re: Sal jy DIT oorweeg.....??
Post by: PM on March 22, 2014, 02:34:39 PM
 :sign10:  Ek hoop nie so nie, maar ek het al 'n paar plooie in die omies se nekke gesien.