Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on February 28, 2014, 07:02:58 PM
-
Die locum kla van oorpyn in die middae..
Dog ek, dis daai ge-ysde aanmaak koeldrank wat jy so heeldag eet. Heeldag, liters van dit.
Girts-girts-girts en dan skud sy die plastiek bottel en dan druk sy die bottel dat dit klap en girts-girts-girts weer tot vervelens toe!!! :angel12:
Voor pasiente en terwyl sy met die baas praat...
Kan dit die ys wees?
-
As sy dit heeldag voor my doen sal dit beslis oorpyn veroorsaak. :evil6:
Ek glo dit kan die oorsaak wees Els.
-
:evil6: :pottytrain2: