is jy op vakansie? so stil geword...
:grommit:
Ek het ook al gewonder wat van ons skrywersmaatjie geword het. Ek wag in spanning vir nog mooi
gedigte. :icon_study:
hi julle,
ai ek is maar nog hier in die omgewing javascript:void(0);het nog nie van julle vergeet nie, is maar baie besig met werk op die stadium
hoop my muse het nie weggeloop nie. dankie dat julle darem aan my dink ook. waardeer dit baie.javascript:void(0);
Dankie tog, ons hoop om nie te lank te wag nie! :hello2: