Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on February 23, 2014, 07:22:42 AM

Title: Ons word verswelg...
Post by: Angelica on February 23, 2014, 07:22:42 AM
Al hoe meer GP-ane trek af.
Ek voel verswelg.
Dis of 'n miernes oopgesteek is en hulle almal skarrel rond vir watookal. En intussen vermeerder hulle by triljoene.
Dit is wanneer ek voel om alles en almal te ignoreer, voor my op die grond te kyk en voort te stoom.
Die suurstof word min.
Title: Re: Ons word verswelg...
Post by: PM on February 24, 2014, 08:01:19 AM
Dan is dit tyd dat jy "op trek", na ons toe.   :hello2: