Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on February 22, 2014, 01:01:43 PM

Title: Merriespruit.... 20 jaar later
Post by: Angelica on February 22, 2014, 01:01:43 PM
Vandag, 20 jaar gelede, het die slikdam by Merriespruit buite Virginia se wal meegegee.
Dit was 'n ramp wat nooit moes gebeur het.
Ek onthou dat ek die middag na werk 'n afspraak gehad het by Dr Bakkies, maar toe ek daar kom is ek meegedeel dat Dr daarheen is om te help.

Ek wonder of Adele dit onthou?
Title: Re: Merriespruit.... 20 jaar later
Post by: PM on February 24, 2014, 08:06:28 AM
Ek onthou dit baie goed.  Ons het op daardie stadium daar naby gewerk.  Hier is 'n uitknipsel uit die Volksblad:    http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2004/02/18/VB/7/01.html