:occasion5: :occasion16: :occasion13: :occasion15: :drunken_smilie:
Tjorts!!!
PM het verjaar!! Die 16e al!
Baie geluk, ou maatjie
Baie geluk, ou maatjie
Baie geluk, ou ma - a - a- tjieeeeeeeee :occasion14:
En ons se almal so
Ja, ons se almaaal sooooooo!!! :wav:
Hiep, hiep, hoeraaa.
Het jy lekker dag gehad??
Dankie matertjie. Dit was 'n heerlike dag, stil in die bos met baie gebrekkige opvangs.
Ons het ook lieflike, broodnodige reën gehad en dit was die kersie op die koek. :icon_biggrin:
Oeps, weer laat. Baie geluk!
Niemand is ooit laat om my geluk te wens nie Fransi. Ek verjaar tot die laaste ou van hom/haar laat hoor het! :hello2:
:love7: