:hello:
O dit is mooi! Baie dankie Fransi, my hart klop warm vir hierdie mooi gedig. Die eerste bydrae wat ek oopmaak en dit stuur rillings van lekkerkry deur my hart. :love7:
:hello:
Baie dankie PM.
Die lekker van 'n dankie is die geleendheid om weer en weer te kom lees! :hello2: Ek plaas nie eers meer gedigte by "gekeurde gedigte" nie, want ek sal alles wat ek lees daar plaas! :hello2: