Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on June 15, 2011, 08:37:37 AM
-
:hello:
-
Dit is puik gedoen. Jou werk is werklik van hoë gehalte en ek geniet elke versreël. :notworthy:
-
:hello:
Baie dankie PM.
-
Dis regtig pragtig geskryf. Ek hou veral van:
Pappa, hoe kon ek weet
dat pylsterte en wespes
soms songevleuel
hul angels lig
en dat die prik
vir jare
onder geslote oë
sou sluimer?
Dit het vir my die prentjie geteken.
:angel12:
-
:hello:
Baie dankie Trapsoetjie.
Anders as met my "Gestapo vir die vrou" het ek probeer om die boodskap(pe) meer subtiel en metafories te verwoord.
Ek is mal oor sprokies en mitologie, miskien omdat 'n mens dit altyd wel weer na ons tyd toe kan deurtrek. Sekere stories is en bly immers universeel en eraloos.