Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on December 22, 2013, 08:50:29 PM

Title: Gelukkige kersfees
Post by: PM on December 22, 2013, 08:50:29 PM
Dit is bietjie vroeg, maar ek weet nie of ek later sal opvangs hê nie.  Nou maak ek van die geleentheid gebruik om vir almal wat hier lees 'n geseënde kersfees toe te wens.  Mag julle nuwe jaar vol liefde, vreugde en gesondheid wees.
Vir al die skrywers wens ek julle penne vol ink!   :love7:   :bootyshake:
Title: Re: Gelukkige kersfees
Post by: Fransi on December 23, 2013, 08:21:38 AM
Baie dankie. Dieselfde vir jou, jou geliefdes en almal hier en hulle geliefdes.