Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on December 03, 2013, 07:46:59 PM
-
Ek het al gesien en gehoor mense koop goed op Bid or Buy. Verduidelik asseblief hoe werk dit.
-
'n mens gaan op die "bid or buy" site en registreer. as jy wil "bid" dan moet jy geld in 'n rekening plaas alvorens jy kan bie. as jy wil koop, dan plaas jy die artikel in jou mandjie en betaal elektronies vir die artikel waarnaa die artikel aan jou versend sal word. wanneer jy bie, is daar 'n tydsbeperking op bv 2uur. as die eerste bod geplaas word, dan begin die tyd aftel en die laaste geplaaste bod wanneer die tyd verstreke is, is die wenbod. as dit jou bod is, dan betaal jy uit jou bie-rekening waarna die item aan jou versend sal word.
-
Dankie matertjie. Ek sal bietjie gaan loer.