Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Item vir die week => Topic started by: Terry on November 25, 2013, 03:29:02 PM

Title: Item van die week onderwerpe
Post by: Terry on November 25, 2013, 03:29:02 PM
 :hello2:  Hierdie afdeling van die forum is al 6 479 gelees!  Dit is wonderlik!

Ek soek elke week 'm nuwe item om oor te gesels en sukkel partykeer.  So kom help my asseblief en maak voorstelle.  Waaroor wil jy praat en watse items sal jy graag wil bespreek?  

Stuur vir my 'n e-pos na therezasmit30@hotmail.co.za of kom begin begin sommer jou eie onderwerp vir die week.  

Baie groot dankie vir almal se belangstelling, wenke en resepte.   :notworthy:
Title: Re: Item van die week onderwerpe
Post by: Fransi on November 25, 2013, 03:47:15 PM
Dit is wonderlik. :-)
Title: Re: Item van die week onderwerpe
Post by: Terry on November 25, 2013, 03:50:26 PM
Ja, dit is wonderlik, en ek is grootliks verbaas.  Ek kan nie wag om almal se voorstelle te hoor nie!
Title: Re: Item van die week onderwerpe
Post by: PM on November 26, 2013, 02:55:49 AM
Ek wag ook in spanning om te sien wie het 'n gunsteling item wat hy/sy graag wil bespreek.   :hello2: