Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on November 08, 2013, 08:13:37 PM

Title: Spriete en Spruite
Post by: adele on November 08, 2013, 08:13:37 PM
ek het met ons bundel in foto-beeld oral op FB gespog,
en nou het hierdie mooi bundeltjie ook twee van my stories in...

 :grommit: 
Title: Re: Spriete en Spruite
Post by: Fransi on November 09, 2013, 07:28:05 AM
Pragtig en baie geluk. :-)
Title: Re: Spriete en Spruite
Post by: PM on November 11, 2013, 10:38:52 AM
Baie geluk Adéle!  As jy dit in die boekwinkel wil plaas kontak vir Terry op die forum-e-pos en gee vir haar die besonderhede.
Title: Re: Spriete en Spruite
Post by: adele on November 11, 2013, 12:42:30 PM
dankie vriendin, sal so maak

 :grommit: 
Title: Re: Spriete en Spruite
Post by: Ans Botha on November 11, 2013, 04:05:43 PM
Baie geluk Adele dit lyk na 'n baie mooi boekie