Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on November 06, 2013, 08:26:43 PM
-
... of so voel dit vandag.
:icon_study: :icon_scratch: :book1:
Jitte, ek word nou te oud vir al die nuwe systems en Pro-weergawes van systems.
Maar ons beur voort.
-
Daardie "systems" laat my ook baie ongeletterd voel. My kanse om my meesters te doen is nul. :icon_biggrin: