Klein Jannie vra sy pa: "Waar kom ek vandaan? "Sy pa antwoord hom skertsend. "Jy was 'n klein apie toe jou ma jou gevang het." Jannie vra weer: "en waar kom pa vandaan? Sy pa fluister saggies. "Ek was al 'n groot aap toe jou ma my gevang het.
Nou verstaan hy seker baie mooi. :icon_biggrin: