Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on October 17, 2013, 04:10:46 AM
-
wit cynaroides
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/07witproteak_zps8e4c6988.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/07witproteak_zps8e4c6988.jpg.html)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/06k_zps999cc648.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/06k_zps999cc648.jpg.html)
die is een of ander australiese protea. Banksia coccinea
en hier is hy in makro afgeneem
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/06k_zps999cc648.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/06k_zps999cc648.jpg.html)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/05k_zpsaf1f413f.gif) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/05k_zpsaf1f413f.gif.html)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/04k_zps3b750414.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/04k_zps3b750414.jpg.html)
roos uit my vrou se tuin
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/03roosk_zps0f2dbb7d.gif) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/03roosk_zps0f2dbb7d.gif.html)
-
die een nou die dag hier op die plaas afgeneem.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/blomme/01protea_zpsd3d18e18.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/blomme/01protea_zpsd3d18e18.jpg.html)
-
Og maar dit is pragtig verby! Ek sal nooit die bos proteas vergeet wat jy vir my en Trappies gegee het nie. Dit was die hoogtepunt van ons besoek! Mag ek maar weer dankie sê?
-
Ek idnk ook hierdie laaste foto is 'n pragtige blom. Ja hulle is nou in vol blom. Gister het die Skool vir Dowes hier 'n bos van 25 kom koop en die vrou wat hulle kom haal het was in vervoering toe sy sien hoe mooi lyk 25 blomme bymekaar. Was my plesier om vir julle blomme te gee. As julle weer in blomtyd hier verby ry en draai kom maak gaan julle weer blomme kry.
-
Baie dankie AB. Dalk volgende jaar. Ons sal maar sien waarheen lei die paaie ons.
Die natuur is so wonderlik. Net waar 'n mens kyk is juwele soos hierdie en die voëltjies en soveel ander mooi dinge. Jy is ook 'n juweel!
-
ja PM dis soos iemand wat my vertel het suid wes is nie vir hom mooi nie maar wel indrukwekkend. ek seg weer orlas sal jy iets mooi raaksien jy moet net jou oë oopmaak. Ja orals behalwe op sommige plekke in sommige stede en dorpe.
-
In daardie stede en dorpe krap 'n mens dikwels die sout van die aarde uit AB. 'n Ou delf dikwels diep om 'n ongeslypte diamant uit te grawe. :bootyshake:
-
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/voels/voels1_zps50449387.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/voels/voels1_zps50449387.jpg.html)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/voels/voels35_zps83ffbfaf.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/voels/voels35_zps83ffbfaf.jpg.html)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/voels/plaasvoeumlls16_zps7f7d9e3f.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/voels/plaasvoeumlls16_zps7f7d9e3f.jpg.html)
-
Beeldskoon.
-
tel dit onder blom of voël
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/voels/voels32_zps63f0286a.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/voels/voels32_zps63f0286a.jpg.html)
-
Beeldskoon.
dankie
-
Ek sou seg vogeltjies. Jy kan dieselfde rose afneem uit 'n beter hoek en dit dan onder blomme plaas. :icon_salut: