Aitsa, sommer die eerste storie geplaas! Baie welkom by ons en ek hoop om nog baie stories uit jou pen te deel.
Kom kuier asseblief saam op die forum. As jy hulp nodig het, of 'n nuwe onderwerp om met ons te deel, voel welkom.
:bootyshake:
Hallo en geniet jou uitleef van storie skryf. :wave:
Dit lyk my Rainier het nog nie die verwelkoming opgespoor nie. Wat vir 'n speurder is jy meneer? Toemaar, ek grap net. Dit sal lekker wees om 'n bietjie meer te weet van in watter area jy woon en watse stokperdjies (behalwe skryf) jy beoefen Rainier.
Ons het 'n hele paar pragtige skrywers in die Kaap.