Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on September 19, 2013, 06:21:27 PM
-
... !!!!
As jy weer 'n afspraak maak, daag tog asseblief op!
As jy nie opgedaag het die tweede keer nie en jy maak weer 'n afspraak.......DAAG ASSEBLIEF TOG NET IN HEMELSNAAM ....op. :violent1:
Ek moet elke keer die hele spreekkamer vir jou voorberei, rekenaar opstel, scans opstel ens ens ens ens ....
-
En wraggies, jy daag die derde keer ook nie op nie.
-
Dit is baie onbedagsaam! :`ip2:
Mense het deesdae net nie meer 'n saak met tyd nie. Jy moet maar daai nota opsit wat sĂȘ as jy nie betyds laat weet dat jy nie meer sal opdaag nie jy sal betaal vir die afspraak.
-
Askiestog, maar ek sukkel om my nuwe kusbeen aan te trek.
:icon_bigsmurf:
-
Is daar 'n verskil tussen 'n kusbeen en 'n transvaal been? :icon_biggrin:
-
Die een is langer en die ander een is ook korter.
:icon_bigsmurf:
-
Ek lief jou sin vir humor Naas.
Dit is mos nou skoolvakansie. Seker ook maar net 'n paar dae.