vanaand verlig volmaan die aarde
baai die vlaktes in silwerskyn
wanneer hy doelgerig op
sy vaste baan wandel
en ek onthou dit
was twee weke
gelede
donker
maan
:grommit:
Ai, dit is so hartroerend maar so mooi geskryf sustertjie. Jy het werklik 'n gawe om beelde in woorde om te sit. Koester dit. :love7:
Uitstekend geskryf. Dit pluk die hartsnare.