Boemelaar op die straathoek
Klim weereens op die bloutrein
Neem sy halwe witbrood
En gooi die spirits deur
Boemie het die trein gery
Is nou oppie stasie
In die bloutrein newels
Steek 'n sigaret op - oemph
O Weƫ
Ek sien jou daar voor my by die tafel sit en ervaar daai stoute stout blink in jou oog! Pragtig geskryf! Hannes lag sommer hardop! Ons mis jou! :wave:
:icon_biggrin: Baie pittig geskryf!
Jeannedarc, hoekom is jy so stil? Hoop alles gaan voor die wind met jou. :love7:
Hehe baie oulik.