het vanmiddag 'n werk in 'n dam gaan doen en oppad terug oor die Breƫrivier se laagwater brug gery en toe stilgehou om eers die water af te neem.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/forum%20fotos/01kleinwater_zpse712d970.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/forum%20fotos/01kleinwater_zpse712d970.jpg.html)
WOW! Ek wens jy kon die gedruis ook vasvang. Pragtig. Dankie vir die deel AB.
Baie mooi foto. Mal oor die kleure van die water: wit tot swart en alles tussen-in.
ek dink mo snou dit sou nog mooier gekom het as ek nog so 90 minute later kon afneem waneer als in die skaduwee was.
Pragtig!