http://www.youtube.com/embed/1zXwOoeGzys?feature=player_embedded
Dankie AB, ek het dit gekyk en dit is nogal skrikwekkend.
ek dink ook dis vreeslik maar dis vrek goed.
Jerry se kommentaar was: "Jislaaik, maar daai girl het omtrent 'n paar knaters!"
Ha-ha, dit is net ons taal wat so aangewend kan word. :icon_biggrin: