Ek hoop jy sal heerlik saam met ons kuier. Hier is heelparty onderwysers doenig op die forum. Hulle help graag met enige raad en kan vir jou baie beteken.
Hartlik welkom. :bootyshake:
Ook 'Welkom' van my af.
Soms is ons laf, soms baie ernstig, dog nooit verveeld hier.
Baie welkom. :-)