Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on September 03, 2013, 07:25:06 AM

Title: Skaaf weer
Post by: Fransi on September 03, 2013, 07:25:06 AM
 :hello:
Title: Re: Vasgevang
Post by: PM on September 03, 2013, 08:30:55 AM
Dit is baie goed geskryf Fransi.  Sal jy asseblief vir my 'n uitleg gee, ek moet weet.   :bootyshake:
Title: Re: Vasgevang
Post by: Angelica on September 03, 2013, 05:58:01 PM
Baie fyn geskryf. 
Pragtig, Fransi.
Title: Re: Vasgevang
Post by: Fransi on September 04, 2013, 07:33:53 AM
Baie dankie PM en Angelica.

Dit gaan basies maar daaroor om vasgevang te wees tussen twee seisoen/ verlede en toekoms. Soms om vooruit te kan beweeg moet ons eers met sekere dele afhandel, maar die fase van "on hold" wees, is erg. Pynlik, omdat jy die kramppyne van geboorte voel, maar niks het om vir dit te wys nie. Woedend (sommer vir die heelal ook), omdat jou drome nie werklikheid word nie al werk jy hard. Die belofte van vrug vergaan.

Title: Re: Vasgevang
Post by: PM on September 04, 2013, 07:48:21 AM
Dit is werklik uitstekend bewoord en val soet op die tong.  Ek kan egter die prentjies duidelik sien en die pyn en bitterheid slaan sterk deur. 
Baie goed gedoen. 
Title: Re: Vasgevang
Post by: Fransi on September 04, 2013, 11:10:58 AM
Dankie PM. :-)