Pablo Picasso het gese:
'Inspirasie bestaan, maar dit moet jou vind waar jy besig is om te werk.'
Geen verskonings meer nie... :nono: Laat daar nou geskryf word. Picasso het gepraat.
Pragtig! :`ip2: :icon_biggrin: Daar is ook boek 3 wat moet vol kom. :bootyshake: