Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on September 01, 2013, 01:44:07 PM
-
Ek hoop jy sal gou tuis voel en saam gesels en skryf. Vertel vir ons 'n bietjie meer van jou asseblief.
Indien jy enige hulp nodig het help ons graag. Jy kan net hier kom vra.
Hartlik welkom.
-
Welkom Carina. Is jy die carina wat ek ken of nie?