Net God en jyself weet wie jy werklik is, wat werklik binne jou is.
Jy kan jou maskers opsit bedags, maar saans as jy jou deur sluit en jy jou masker afhaal, kom die werklik JY na vore.
Jy is heeltemal reg Ellé, niemand weet wat werklik in 'n ander se kop en hart aangaan nie. :bootyshake:
Dit is soooo waar. Soms is ons optrede vir ander duister en word dit helemal verkeerd verstaan omdat niemand agter die oorlewings-skerm wat ons dra, kan sien nie.