Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 12, 2013, 04:10:56 PM
-
Baie welkom hier by ons op die forum. Ek hoop dat jy ook jou nuwe woorde met ons sal deel.
As jy hulp nodig het, ons help graag. Vra sommer hier as jy iets wil weet.
Vertel ook asseblief vir ons 'n bietjie meer van jouself.
:occasion14: