Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on August 10, 2013, 07:57:04 AM
-
Vasgegroei..
en nie eens snoei
gaan ons van mekaar skei nie
©Elsabè
-
Nou dai's nou vas!
:icon_bigsmurf:
-
Baie vas.
-
Stewig vas. :icon_biggrin:
-
soos kougom in jou hare
-
Laat julle my nou hardop lag.
Dankie... Ja, dis vas.