Bak en brou => Resepteboek => Brood, skons en beskuit => Topic started by: PM on August 09, 2013, 11:22:30 AM
Title: Gou-gou botterbroodjies (skons)
Post by: PM on August 09, 2013, 11:22:30 AM
1 Koppie meel 1 koppie melk 1 koppie gerasperde kaas 2 teelpels bakpoeier half teelepel sout 1 teelepel rooipeper Meng lekker deur en bak in kolwyntjiepan. 20 min by 180grade. 'n Tannestokkie sal gou wys of dit gaar is of nog 'n rukkie moet bak.