Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on August 04, 2013, 05:45:46 AM
-
moeilik om die lekkerste kampplek uit te sonder. vir my is dit lekker om op afgeleë plekke te kamp, in die veld, sonder enige geriewe.
hier is so paar van die afgelope 3 weke.
hier was niks en niemand naby nie, heerlik in die veld geslaap.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/kamprivier_zps59ac06ed.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/kamprivier_zps59ac06ed.jpg.html)
die nag uitsig het so gelyk, die lig wat jy sien is van 'n diamantmyn in die omgewing
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/kampveld_zpse4d36448.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/kampveld_zpse4d36448.jpg.html)
het toe saam met I Dream Africa deur die woestyn gery. Ons 3 manne het maar so eenkant gakamp van die ander mense af want ons snork almal wakker.
net duskant daardie duin in die middel van die foto
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/duinekamp_zps152cac17.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/duinekamp_zps152cac17.jpg.html)
en dit het so gelyk toe ons gekamp het
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/duinkamp_zpsf3644a25.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/duinkamp_zpsf3644a25.jpg.html)
hierdie is nou wel in 'n kampplek maar het ook soos veld gevoel daar by Duwiseb. ons was alleen in die plek.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/kampduwiseb_zpse857616a.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/kampduwiseb_zpse857616a.jpg.html)
iewers in die woestyn
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/kampwind_zpsa643796a.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/kampwind_zpsa643796a.jpg.html)
bushmans paradise ook iewers in die woestyn
ons plek is heel regs weg van die ander mense af want ons snork hulle wakker.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/namib%20toer%202013/kampboesman_zps719eb1bf.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/namib%20toer%202013/kampboesman_zps719eb1bf.jpg.html)
-
:nono:
Julle moet iets doen omtrent daardie gesnork! :sleepy1:
-
:nono:
Julle moet iets doen omtrent daardie gesnork! :sleepy1:
ons het....drink slaappille dan hinder ons nie mekaar nie maar die ander mense wat saam getoer het.
-
So mooi!
-
Dit is voorwaar 'n fees om deur al die mooi foto's te blaai. Baie dankie AB, ek het geweet ons gaan baljaar sodra jy terug is.
-
Baie baie bly ek het my plek geboek :headbang: