Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Jeannedarc on July 08, 2013, 09:47:54 AM
-
at last! the horrible munitoria was blown to bits and pieces. now i can see the little kopje from my office window and if i use binocs i might just see a lion or tiger in the zoo.
-
Hoe lank dink jy gaan dit neem voordat hulle dit weer toe bou?
-
o nee hulle gaan mos nou tswane house daar bou - klaarblyklik so 'n glas monstrosity
-
http://www.youtube.com/watch?v=4MdjWHJa2OM&feature=share
Moes ek ook eers gaan loer en heerlike verrassing toe ek Afrikaans hoor :icon_biggrin:
-
het jy die afrikaans op youtube gehoor?
-
Yep. Sit ek pennetjie orent toe ek die amper vergete suiwer Afrikaanse aksente hoor met so ewe "Daar gaat hy!" My so verluister dat ek amper die toneel in die agtergrond gemis het :toothy4: