Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on July 07, 2013, 09:05:38 PM

Title: waar is jou vingerafdrukke
Post by: adele on July 07, 2013, 09:05:38 PM
soms kan mense jou onverwags verras met 'n humorsin wat jy nie by hulle sou verwag nie ... vrydag doen ons aansoek vir iets by dept binnelandse sake en die vrou stuur ons om ons vingerafdrukke te gaan verewig.
so kom ons by die klerk en se' ons soek ons vingerafdrukke ... antwoord hy:

julle het dit, daar is dit in julle hande

dit was lekker om die naweek met sulke skerp humor te begin.

 :grommit:
Title: Re: waar is jou vingerafdrukke
Post by: AB on July 07, 2013, 09:29:34 PM
sal sweer julle vingerafdrukke was weg.
Title: Re: waar is jou vingerafdrukke
Post by: Meraai vannie Baai on July 08, 2013, 06:04:05 AM
 :angel4: Kostelik. Dankie vir die deel Adele!
Title: Re: waar is jou vingerafdrukke
Post by: PM on July 08, 2013, 09:43:34 AM
 :icon_biggrin:  Goeie een.  Dit helder beslis 'n mens se dag op. 
Title: Re: waar is jou vingerafdrukke
Post by: adele on July 08, 2013, 02:04:02 PM
dit gebeur baie keer dat ek besef mens moet dink wat jy vra, jou woorde kan heeltemal verkeerd geinterpreteer word ... maar in hierdie geval was booi se kind net skerp.   :icon_biggrin:  

 :grommit: