Bitter-soet oggend dou
Trane wat loop oor wange van die hemel.
Donderweer wat in die agtergrond rammel.
Maak my hart heel, wat jy steel ~
Met die pyn wat ek binne my het, sien ek jou wegloop,
deur die gaping verdwyn, los jy die deur oop ~
Soet water druppels op my lippe.
Vroeg oggend dou
wat liggies om my toevou
is die wete, van jou terugkeer.
©
:angel12:
Mooi Trappies. Jy is flink aan die skryf matertjie. Hou daai pen vol ink! :hello2: