Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on July 03, 2013, 08:03:18 PM

Title: drie-dimensionele kuns
Post by: adele on July 03, 2013, 08:03:18 PM
wie van julle het al Kenneth Maloney se kunswerke gesien? ek is soooo verlief daarop... as ek ooit in my kort lewe wat oor is kon kies om iewers te werk, sal dit in sy plek wees ... dis muurbehangsels, verskillende groottes, met beligting ... dis net fantasties...

ek probeer van sy foto's spoeg en plak, maar dit werk nie so julle moet maar gaan kyk ... ons het hom by Nampo gesien en Eben moes my omtrent daar wegsleep.

http://www.heycreations.co.za/gallery_art_jerusalem.php
http://www.heycreations.co.za/gallery_art.php

 :grommit:










Title: Re: drie-dimensionele kuns
Post by: PM on July 03, 2013, 11:47:47 PM
Dit is wragtag pragtag!  Dankie vir die deel Nooi. 
Title: Re: drie-dimensionele kuns
Post by: Fransi on July 04, 2013, 08:03:17 AM
Regtig pragtig.
Title: Re: drie-dimensionele kuns
Post by: Angelica on July 04, 2013, 05:53:51 PM
Baie baie mooi.