Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 03, 2013, 09:24:08 AM

Title: Welkom Qabriel
Post by: PM on July 03, 2013, 09:24:08 AM
Baie welkom by ons en ek hoop jy gaan heerlik saam kuier.  Indien jy skryfwerk het wat jy graag wil plaas, laat weet vir my (sommer hier) dan skep ek vir jou 'n eie plekkie. 
Indien jy vrae het of hulp nodig het, skrou net, ons help graag.