Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 03, 2013, 09:14:46 AM

Title: Welkom Mariëtte
Post by: PM on July 03, 2013, 09:14:46 AM
Baie welkom Mariëtte, maak jouself tuis en kuier saam met ons.   Indien jy enige vrae het kan jy dit sommer hier vra, ons help graag.  

Indien jy skryfwerk het om te plaas sal ek vir jou 'n eie plekkie skep.  Skrou net!