Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Waar is jy? => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 01, 2013, 05:26:02 AM

Title: Kleine biekie stilwees
Post by: Meraai vannie Baai on July 01, 2013, 05:26:02 AM
Liefste maters, ek gaan vir 'n kleine rukkie net weer bietjie stil wees. Op die oomblik voel my voete half lam en die gemoed oorvol. Die ouens wat my ken, weet ek speel soms wegkruiper met myself as dinge knaag, maar spring altyd weer 'pick-a-boo' ergens uit  :icon_biggrin:
Title: Re: Kleine biekie stilwees
Post by: Fransi on July 01, 2013, 08:37:13 AM
Ons sal jou mis, maar neem al die tyd wat jy benodig om deur die nuwe teleurstelling en bang te werk.  :love7:
Title: Re: Kleine biekie stilwees
Post by: PM on July 01, 2013, 09:07:35 AM
Raaitjie neem gewoonlik nie te lank voordat sy  :smileinbox: pick-a-boo nie. 
Solank jy net weet dat ons hier is as jy 'n skouer nodig het matertjie.  Hier is my mou solank!  :love7: