Dis middelnag.
Stil. Doodstil.
Net 'n vliegtuig wat oorkom en 'n klomp passasiers na wie weet waarheen karwei.
:icon_salut: :notworthy:
:angel:
Goed geskep Raaitjie. :icon_biggrin: Die ouens het al lekker rustig geraak, gedink die woorddief is weg. :hello2:
Hulle moenie sleg voel nie, ek soek myself :toothy4:
Gaan kyk daar by die woordskuur. :love7: Jy is beslis nie in die tuintjie nie, het daar vir jou 'n boodskappie gelos.