...stoutigheidjies hier op die Forum?
:angel12:
Quote from: Angelica on June 23, 2013, 09:57:27 AM
...stoutigheidjies hier op die Forum?
:angel12:
...of menslikheid..?
hoe seg hulle, die honde doen dit op straat en mense mag nie daarvan praat.
Stoutigheidjies ja. :icon_biggrin: Dit is tyd dat ons uit die donker gat van trauma en stress uitspring en ons arms waai. :hello2: Die winter is koud, maar die laggies maak mens warm.
en die son het gedraai, somer is oppad
:icon_thumright:
Is reg so. Ons is mos al mooi groot.
Lees ek oor twee gaste se skouers weer hierdie raak en wil net PM se kommentaar beaam: Dit is tyd dat ons uit die donker gat van trauma en stress uitspring en ons arms waai :toothy4:
:hello2: :hello2: :hello:
Wonderlik, ons lewe mos. Lankal nie gevrek nie. :sign10: