Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on June 21, 2013, 09:00:05 AM
-
South African Democracy
- where the least capable to lead are elected by the least capable of
producing and where the least likely to sustain themselves or succeed
are rewarded with goods & services paid from confiscated wealth of a
diminishing number of producers.
-
'n Sirkel wat rondomtalie ry. :dontknow:
-
net so.
ek het gelees dat een of ander slim amerikaanse staasman sowat 150 jaar gelede geseg het dat sodra die kiesers hulle hande in die staat se geldkas kan insteek ( soos all pay ander andere) is dit die begin van die einde van demokrasie want die mense word betaal om vir die regering te stem en sodra dit nie meer volhoubaar is nie is die enigste uitweg om aan bewind te bly om diktator te draai.
-
SA se geskiedenis is soos 'n inskrywing in Animal Farm, 'n boek geskryf deur George Orwell. Dit is gratis beskikbaar op die internet.
"All animals are equal, but some animals are more equal than others".