Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on June 18, 2013, 03:57:05 PM

Title: Skaaf weer
Post by: Fransi on June 18, 2013, 03:57:05 PM
 :hello:
Title: Re: Pleidooi
Post by: Aspoestertjie on June 18, 2013, 05:19:44 PM
Nou het jy vir my en Oupa altwee sonder woorde Fransi.
Dis diepmooi.



 :mumum:
Title: Re: Pleidooi
Post by: Angelica on June 18, 2013, 07:15:56 PM
Ons kan lees en weer lees, ons kan keelknoppe kry, trane afvee, maar nooit sal ons dit weer ervaar soos toe ons DAAR was nie.
Title: Re: Pleidooi
Post by: Meraai vannie Baai on June 19, 2013, 01:17:41 AM
Woorde onbreek my  :crybaby2: :book1: :notworthy:
Title: Re: Pleidooi
Post by: Fransi on June 19, 2013, 08:52:13 AM
Baie dankie.
Title: Re: Pleidooi
Post by: adele on June 19, 2013, 06:23:47 PM
dis so mooi

 :grommit: 
Title: Re: Pleidooi
Post by: Ah Willa on June 20, 2013, 12:54:58 AM
huis-slapend en ek sluip-trapsjoetjies-weg van my werk - want ek is nou gatvol ... ek vind my pad na die forum waar ek veilig voel en kom soek 'n stukkie hoop om aan vas te hou ... ek lees hier ...

nou't ek vergeet van hoop en ek kan nie asemhaal nie ... jy het die wind uti my seile geslaan ... dis 'n weerk om lees-dink-na-gedig en ek merk die hoekie, om weer te kom kuier
Title: Re: Pleidooi
Post by: Fransi on June 20, 2013, 09:53:19 AM
Baie dankie.
Title: Re: Pleidooi
Post by: PM on June 21, 2013, 06:51:58 AM
Voorwaar asemrowend.  Baie mooi geskryf Fransi.   :notworthy:
Title: Re: Pleidooi
Post by: Fransi on June 21, 2013, 10:31:27 AM
Dankie PM.