Ontdek weer die eerste groot vyf wat ek in 2001 geverf het. Lyk nou soos kinderprentjies.
http://www.facebook.com/media/set/?set=a.4823680957333.1073741824.1455766201&type=3
:icon_bigsmurf:
As kinderprente so lyk wil ek ook kinderlikverf Naas :love7: :notworthy: :icon_salut:
Dis baie mooi Naas.
'This content is currently unavailable' as ek op jou skakel klik.
En ek is sooo nuuskierig.
Ek ook. :-)
Die skakel werk vir my. Dis oulik Oom Naas.
:mumum: