Hartlik welkom by die forum Rika. Hoop van harte dat jy gou tuis sal voel en sommer orals deelneem. Indien jy hulp nodig het, vra sommer hier, ons help graag.
Warm welkom vanuit 'n bitter koue Australia vir jou ook Rika.
Baie welkom.
:wave: Baie welkom Rika.