Ek kan soms nie aanteken met my password wat al 'n hele tyd al in gebruik is.
Na 'n paar probeerslae, wel. :icon_scratch:
Dit is vreemd, of dalk nie so vreemd nie. Alles gaan mooi voor die wind en dan eendag is daar moeilikheid. As die probleem voortduur dan moet jy dalk 'n nuwe wagwoord by jou profielblad gaan verander. As jy hulp nodig het vra asseblief.
Ek nou henske vrees as daai vraag/woorde verskyn :crybaby2: Vertrou niks meer nie :icon_bigsmurf: