Straatlig se sagte oranje gloed
loer vaag deur die digte mis
knetterskote dreun op die dak verwoed
weskus winter dis beslis
Met warm sjokolade in my hand
en druppels wat sperm teen my ruit
knel verlange soos 'n te styf band
niks kan hierdie (Kaapse) winter stuit
Pragtig, ek lief dit.