Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on May 23, 2013, 09:47:43 AM
-
Breaking the cycle
Rapture &
A Moment
-
teken jy dit?
-
Ja, ek teken dit. Ons het laas naweek 'n miniatuur kunsuitstalling gehad. Jou prente mag dan nie groter as 'n poskaart wees nie. Die seuntjie en hond het darem verkoop, verder was dit maar doodstil.
-
Trippel WOW Fransi!!!
-
Dankie Meraai. :-)
-
demit, dis werklik kus. mens mag nie begeer nie maar ek begeer so 'n talent om te kan teken ( of selfs net netjies te kan skryf)
dalk het ek ander kuns in my as ek sien my wingerd lyk darem netjies. dis seker ook 'n kuns maar ek sien dit meer as meetkunde en 3 hoeksmeetkunde.
waar ek kuns kort is hier in di ekantoor, dis deurmekaarder as van gog se skilderye.
is werklik mooi fransvrou
-
Baie dankie. :-) Jy het beslis kuns in jou- kyk net bv. na jou besonderse foto's.
Hahaha, ja, ek noem die chaos rondom my (veral in my kunskamer) geordende chaos, om myself beter te laat voel. My man het darem nou vir my 'n BAIE groot lessenaar gemaak, so die deurmekaar is nou weggesteek in die laaie en kaste.
-
Dit is werklik mooi Fransi. :notworthy: Baie dankie dat jy kom wys het.
-
Dankie PM. :-)1s
-
Jimmel, maar jou skeppinge is pragtig! Ek kon my verkyk het Fransi !!!!
-
Baie dankie Anicia. :-)
-
Lieflik, Fransi. :icon_salut:
-
Baie dankie Angelica.
-
Nie 'n kleintjie nie, maar wel nuutste voltooide enetjie.
-
Dit is pragtig. Het dit 'n naam?
-
Dankie PM, ek dink Breakthrough of breaking through, soiets dalk.
-
Werklik pragtig. Ek kan my net verstom aan iemand wat kan teken. Ek kan nie eens 'n reguit lyn trek met 'n liniaal nie wat nog te se skilder!!
-
Baie dankie PM. Ek het weer veranderinge aangebring. Ek het die skildery in 2001 begin en elke keer wat ek "stuck" voel, speel ek daarmee met verskillende tegnieke, totdat my kreatiwiteit weer vloeiend voel. So "vasgevang" is 'n moontlike titel. :-)
-
Ja ek het ook baie respek vir 'n ou wat kan skilder.
Dit is 'n mooi naam Fransi.